Wednesday 1 July 2020

Die Huis By Die See



My Kind                                                                                                                                                           
Kom,

se vir my,

Wat is dit?

Hoekom is jou hart
So vreeslik seer?

Hoekom
vloei die trane
Soos riviere
Van af die Berge
Oor jou wange


can’t say!
             If I say,  IF I say,
             the world
will fill with rivers
of salty water
and life will drown
alle lewende dinge sal sterf!
More reflections
In iron mirrors. 




Kom voel die sagtheid
Die rook
Van ou (verskriklikke ou)
Liefe
(Dit het in die lakens absorbeer)

die rakkas

Met Gert se fiets

Dis ‘n portaal, 
‘n donker een 
Tussen die verlede en vandag. 

die gang is lank,
maar vol lig
light
bouncing off faces
loved faces
faces of love. 

voel jou hart soos 
Small
Black 
Pebble?
of ‘n spyker?
verroes, 
skerp
as dangerous as death?
Phantoms
Even phantoms cry –
Can you believe that?
Would you have believed that?


Seeing the world through stained glass windows makes it
Different
somehow.
Soos Lood.




and then!
there’s
the mirror view
iron clad moments
clarity
gripped in seeping cold
SO BAIE KOUD
Asseblief!
HELP MY!!!
vat  my hand
stoot my
na ‘n geel more
‘n toekoms vaar die
omhusel net wit is. 


So wit my trane
Sal nie gesien word nie. 
SO VEEL WATER.
Veels te veel water.
Maar nie genoeg nie. 

David wrote he was frozen inside an iron mirror and so are we. 


Gert se Ma
Se Ma
Se Ma
Se Ma
Hendrina’s se Ma
Se Ma
Se Ma
Se Ma
Casey’s se Ma
Se Ma
Se Ma
Se Ma

So many 
soveel verlies
soveel sterkte
soveel liefde
Gert jy is so geliefd!
There’s a door 
which opens 
from here to there
DAAR
 
en weer terug
weer en weer
a simple place
somtyds
vaar honde speel -
en lig deur skyn 
herinneringe op skinkborde
die verlede op gewillige rakke geplaas – en ons het net onself
(en) die genade van God.
 
Trane
Wat val
hier en daar
'n oseaan
In die huis by die see.
 
Die huis by die see
Die huis by die see.